央视新闻主播朱广权变身"段子手" 网友赞"接地气"
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding ? Hulp ? Kontak | Gebruikersportaal ? Voorbladartikels ? Kategorie? ? Stel ’n vraag |
百度 活动过程中,与会嘉宾通过《中国世界强国》视频短片,充分了解了中国悠久的文化历史,科技创新能力,经济发展,全球重大举措,以及当代中国对西班牙乃至其他国家的重要意义。
Voorbladartikel
Mary Edwards Walker (26 November 1832 – 21 Februarie 1919), algemeen bekend as Dr. Mary Walker, was 'n Amerikaanse afskaffer, prohibisionis, krygsgevangene en chirurg. Sy is die enigste vrou wat 'n Amerikaanse Medal of Honor ontvang het. In 1855 het sy haar mediese graad by die Syracuse Mediese Kollege in New York verwerf, is sy getroud en het sy 'n mediese praktyk op die been gebring. Sy het probeer om by die Union Army aan te sluit teen die begin van die Amerikaanse Burgeroorlog, maar is afgewys. Sy het as 'n chirurg by die tydelike hospitaal in Washington, D.C. gewerk voor sy deur die Union Forces aangestel is en tot die Weermag van die Cumberland en later die 52ste Ohio Infanterie toegewys is, wat haar die eerste vroulike chirurg in die Amerikaanse Weermag gemaak het. Sy is as 'n spioen gevange geneem deur Konfederale Magte nadat sy vyandelike grense oorgesteek het om gewonde burgerlikes te behandel. Daarna is sy as 'n krygsgevangene na Richmond, Virgini? gestuur totdat sy in 'n gevangene-uitruiling vrygelaat is. Na die oorlog is sy goedgekeur om 'n Medal of Honor te ontvang vir haar pogings om gewondes in die oorlog te behandel en vyandsgrense gedurende die Burgeroorlog oor te steek. Die toekenning is veral nie uitdruklik vir dapperheid in daardie tyd toegeken nie en was in werklikheid die enigste militêre toekenning tydens die Burgeroorlog. Walker is die enigste vrou wat die medalje ontvang het en een van slegs agt burgerlikes. Haar naam is in 1917 van die Weermag se Medal of Honor-rol (saam met meer as 900 ander ontvangers) verwyder; dit is egter in 1977 weer herstel. Na die oorlog was sy 'n skrywer en dosent wat die vrouestemregbeweging tot haar dood in 1919 ondersteun het.
In die nuus
![]() ![]()
![]() Het u geweet...
![]() Vandag in die geskiedenis
13 Augustus: Onafhanklikheidsdag in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (1960). ![]()
Voorbladbeeld
Caledoniese slaapwaens getrek deur elektriese lokomotiewe 73 967 en 73 968 steek die Gaur-viaduk oor tussen Bridge of Orchy en Rannoch, Skotland, VK. |
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika ? Suider-Afrika ? Amerika ? Antarktika ? Asi? ? Europa ? Oseani? Rusland ? Turkye ? Verenigde State van Amerika Lande ? Baaie ? Berge ? Eilande ? Mere ? Oseane ? Riviere ? Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels ??????? ? ???? ? Cebuano ? Deutsch ? English ? Espa?ol ? ????? ? Fran?ais ? Italiano ? 日本語 ? Nederlands ? Polski ? Português ? Русский ? Svenska ? Укра?нська ? Ti?ng Vi?t ? Winaray ? 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels ?????? ? Нохчийн ? ?e?tina ? Suomi ? Magyar ? Bahasa Indonesia ? ??? ? Norsk (bokm?l)? ? Roman? ? Српски / srpski ? Türk?e ? Татарча / tatar?a | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская ? Български ? Cymraeg ? Dansk ? Ελληνικ? ? Esperanto ? Eesti ? Euskara ? ????? ? ??????? ? ?аза?ша ? Baso Minangkabau ? Bahasa Melayu ? Srpskohrvatski / српскохрватски ? Simple English ? Sloven?ina ? O?zbekcha ? Ban-lam-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans ? Asturianu ? Az?rbaycanca ? ????? ? Bosanski ? Galego ? ?????? ? Hrvatski ? ??????? ? Latina ? Ladin ? Lietuvi? ? Latvie?u ? Malagasy ? Македонски ? ????? ? ?????????? ? Norsk (nynorsk)? ? Occitan ? Sloven??ina ? Shqip ? Kiswahili ? ????? ? ?????? ? То?ик? ? ??? ? ???? ? 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés ? Баш?орт ? Беларуская (тарашкев?ца) ? Brezhoneg ? ????? ? ч?вашла ? Frysk ? Gaeilge ? ????? ? Hausa ? Kreyòl ayisyen ? Ido ? íslenska ? Basa Jawa ? Kurd? / ????? ? Кыргызча ? L?tzebuergesch ? lombard ? ?????? ? ???????? ? Plattdüütsch ? ????? ???? ? ?????? ? Piemontèis ? ??? ???? ?????? (Shāhmukhī Pa?jābī) ? Basa Sunda ? ?l?nski ? Tagalog ? Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|